
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 59.00
- Lowest seen
- R 59.00
- Highest seen
- R 59.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 13 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Agter die elande aan is die vyfde in Willem D. Kotze se gewilde T'sats-reeks en volg op T'sats se kind (2008). T'sats se seun Tko!lie moet bewys dat hy 'n man is voordat hy die mooi Ta!mi as vrou kan vat.
Agter die elande aan is die vyfde in Willem D. Kotze se gewilde T'sats-reeks en volg op T'sats se kind (2008). T'sats se seun Tko!lie moet bewys dat hy 'n man is voordat hy die mooi Ta!mi as vrou kan vat. Hy moet manalleen 'n eland soek, hom met sy gifpyl skiet en agter hom aan hardloop, totdat die eland dood neerval. Dan eers kan Tko!lie die eland vir Ta!mi wys en 'n kerf op sy boogstok kry as bewys dat hy 'n jong jagter is wat 'n vrou kan vat. Maar die Kalahari word geteister deur 'n ongekende droogte. Die elande trek weg na groener dele en Tko!lie se groep moet uitmekaar gaan om te kan oorleef. So word Tko!lie en Ta!mi geskei. Hoe gaan Tko!lie sy eland skiet en weer vir Ta!mi opspoor in die uitgestrekte Kalahari?