
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 149.00
- Lowest seen
- R 149.00
- Highest seen
- R 149.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 24 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Die pragtige Bolandse berge wink vier jong vriende om die naweek op 'n staptog daar deur te bring. Alles verloop glad en die viertal is skynbaar vrolik tussen die berghange op pad na hulle slaapplek. In die berge - en in die vier jong harte - skuil egter geheime.
Die pragtige Bolandse berge wink vier jong vriende om die naweek op 'n staptog daar deur te bring. Alles verloop glad en die viertal is skynbaar vrolik tussen die berghange op pad na hulle slaapplek. In die berge - en in die vier jong harte - skuil egter geheime. Ook die spookagtige bouval waar hulle slaap, bewaar sy eie geheime. En is daar werklik 'n geheime agtervolger op hulle spoor? Dinge verwikkel dramaties na 'n hoogtepunt: 'n reddingspan moet die vier te hulp snel, die geheime word ontrafel, romantiese harte word blootgele - en die berg eis vergelding vir misdade van die verlede.