Aksieheld Austin 5: Redding op die Rooi Planeet
Aksieheld Austin 5: Redding op die Rooi Planeet (Afrikaans, Paperback)
R 178.00
Loot · checked 28 Sep 2026
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 159.00
- Lowest seen
- R 159.00
- Highest seen
- R 178.00
- Last change
- R 19.00
- First indexed
- 11 Sep 2025
- Retailer
- Loot
Description
Die opwindende finale boek in die Aksieheld Austin-reeks!
Ewald Eloff staar sy grootste uitdaging ooit in die gesig. Al speel hy al jare lank die rol van die geliefde Aksieheld Austin, moet Ewald homself nou bewys teen sterk mededinging van die nuwe akteurs Geon en Lex, wat ook die gesogte rol wil hê.
Teen die agtergrond van 'n Mars-agtige landskap is hierdie avontuur vol spanning, aksie en onverwagte kinkels. Sal Ewald sy titel as die ware Aksieheld Austin behou, of sal hy deur sy mededingers oorskadu word?