
Aksieheld Austin: Operasie sabotasie
Aksieheld Austin: Operasie sabotasie (Afrikaans, Paperback)
R 178.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 155.00
- Lowest seen
- R 129.00
- Highest seen
- R 178.00
- Last change
- R 23.00
- First indexed
- 18 Jul 2022
- Retailer
- Loot
Description
Ligte, kamera, aksie! Ewald is baie opgewonde toe hy sy eerste rol in n fliek losslaan. Dit is immers nie sommer enige rol nie hy speel die hoofrol! Hy is Aksieheld Austin, n dapper held met vuiste soos kanonkoeels wat skurke laat les opse! Iets is egter nie pluis op die filmstel nie. Dit lyk asof n regte skurk die rolprent probeer saboteer. Kort voor lank is die hele filmspan se lewe in gevaar. En as Ewald die fliek wil red, sal hy so dapper soos n REGTE aksieheld moet wees ... Hierdie asemrowende nuwe avontuurverhaal uit die pen van Fanie Viljoen is die eerste in n splinternuwe reeks oor Aksieheld Austin. Perfek vir jong lesers wat hou van stories propvol aksie en adrenalien!