2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 269.86
- Lowest seen
- R 229.00
- Highest seen
- R 299.00
- Last change
- -R 60.00
- First indexed
- 20 Dec 2025
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Speurder Arrie Dogh tel die dae af tot hy en vroulief hul oudag saam kan geniet. Maar op die vooraand van sy aftrede beland 'n oenskynlik doodgewone inbraaksaak op Arrie se lessenaar. En wanneer hy begin ondersoek instel na die inbrekers op Louis Jooste se perdeplaas neffens Wildernis, besef hy daar skuil 'n slinkse slang in die gras.
Waar begin die storie wat Arrie eindelik oorvertel? By die lyding en afsterwe van Bertie Greeff se geliefde Mirjam? By die Turkse perdekopers? By Jooste se ponzi wat Bertie en vriend Diek se neseiers ingesluk het? Of begin als by die miljoene wat uit 'n rusbank op Jooste se stoetplaas verdwyn het?
Die hoogs vermaaklike dog ongewone speurroman deur die meesterverteller Chris Karsten is ideale leesvermaak vir ieder en elk. Daar is kinkels en kullery, volop skelmstreke, maar soms vang slim weliswaar sy baas.