Al Staan jy Op Jou Kop

Al Staan jy Op Jou Kop

en Ander Lawwe rympies

R 89.00−43%
5.0(2)

rated at Takealot · checked 7 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 155.00
Lowest seen
R 89.00
Highest seen
R 155.00
Last change
-R 66.00
First indexed
22 Aug 2022
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Het jy al ’n weermag Weense worsies gesien? Wat sal jy doen as jou huiswerk wegvlieg? Watter nare dinge gebeur as jy jou pizza met ’n mes en vurk eet?
Kom baljaar saam in dié prettige, holderstebolder rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs.
Het jy al ’n weermag Weense worsies gesien? Wat sal jy doen as jou huiswerk wegvlieg? Watter nare dinge gebeur as jy jou pizza met ’n mes en vurk eet?
Kom baljaar saam in dié prettige, holderstebolder rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs. Jy gaan nêrens ’n lawwer rympieboek as dié een kry nie – al staan jy op jou kop! Die versameling bevat 58 rympies met illustrasies deur Nici Brockwell.