Al Wat Tel

Al Wat Tel

R 209.00
4.9(17)

rated at Takealot · checked Today

View at Takealot
Average
R 209.14
Lowest seen
R 199.00
Highest seen
R 289.00
Last change
R 4.00
First indexed
21 May 2024
Retailer
Takealot

Description

Toe Ami hoor dat 'n man voor haar gim geskiet is, weet sy daar is moeilikheid. Hoekom is die Valke op die misdaadtoneel? Was dit 'n sluipmoord? En wat is dit wat die speurder optel en in sy sak druk? Voor Ami hierdie raaisels kan oplos, kruis haar pad met dié van 'n Duitse joernalis wat bewerings van 'n ontstellende voorval in Mosambiek ondersoek. Is daar werklik 'n verband tussen die twee stories?