Aleitapteit

Aleitapteit

'n Kookboek Gevul Met Resepte en Stories uit die Pen van die Geliefde Aleit Swanepoel

R 189.00−46%

Takealot · checked 6 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 1.00 at Loot

Loot sells it for R 188.00. Compare every offer

Average
R 339.70
Lowest seen
R 188.00
Highest seen
R 359.00
Last change
R 1.00
First indexed
08 Feb 2023
Retailer
Takealot
  • Loot Cheapest

    Aleit Apteit

    Checked 19 days ago

    R 188.00

    View
  • Takealot This listing

    Aleitapteit

    Checked 6 days ago

    R 189.00

    +R 1.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

AleitApteit is ’n boek gevul met stories van die geliefde Aleit Swanepoel. Kom reis en kook saam met hom met ongeveer 50 resepte uit sy pen. Die Sondagaand voor Aleit se afsterwe was hy volstoom aan die gang, besig om onder meer sy alombekende lamsboud gaar te maak. Die bestanddele is gekoop en die span was reg vir ’n week van kosmaak.

Kom beleef saam die nostalgie, sy spesiale menswees en die heerlike kos wat hy nie net smullekker kon maak nie, maar ook mooi kon laat lyk: die ‘Aleit-Way’. Deel sy hartskos – veral sy Sondagmiddagetes in sy ouerhuis, net soos sy ma dit gemaak het.

Dit was spesiaal vir hom, en hy wou dit graag oordra en met sy mense deel. Hy het aande gesit en skryf, en dit dan baie opgewonde aan sy span gestuur en gesê: “Julle! Ek het nog ’n storie!! AleitApteit is ’n hoofstuk van sy nalatenskap en ’n manier waarop hy vir altyd in mense se hart, kombuis en lewe kan voortleef. Dit is ’n pragkookboek, maar ook een wat deel van jou kombuis se bestanddele moet uitmaak – gevul met bekende hartskos en bypassende stories geskryf deur ’n legende.

What's in the box
1 x Aleit Apteit