Alle Sondaars Welkom

Alle Sondaars Welkom

Alle Sondaars Welkom - Gedagtes Oor God En Die Grense Van Mense (Afrikaans, Paperback)

R 237.00

Loot · checked 13 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Save R 112.00 at Takealot

Takealot sells it for R 125.00. Compare every offer

Average
R 189.00
Lowest seen
R 160.00
Highest seen
R 237.00
Last change
R 48.00
First indexed
11 May 2022
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Alle Sondaars Welkom is ’n mengelmoes gedagtes oor God en sy mense wat oor die laaste paar jaar geskryf is.

Jaco Strydom motiveer lesers om te leer by groot geeste in die verlede en die vreemde wesens wat ronddwaal in die hede; community met ander soekers te ontdek; in verwondering te staan voor die misterie en nuut te kyk na Jesus.

Die boek sal jou uitdaag om saam te soek na die wilde waarheid, na geloof te midde van ongeloof, bygeloof, misterie en verwondering.