Alles-in-een huistaal (KABV): Gr R: Onderwysersgids
R 349.00
Takealot · checked 12 days ago
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 349.00
- Lowest seen
- R 349.00
- Highest seen
- R 349.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 21 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Die Onderwysersgids bied:
- 'n jaarplan vir die vak
- Vier kwartaalplanne vir die vak
- Daaglikse roosters en weeklikse tydskedules
- Weeklikse onderrigplanne
- Daaglikse stap-vir-stap-onderrigplanne vir 40 weke
- Wenke en noodsaaklike agtergrondinligting vir elke tema
- Rympies en liedjies vir elke tema.
Die CD in die Onderwysersgids bevat:
- Hulpbronne vir die onderwyser
- Voorgeskrewe werkvelle
- 'n temagerigte storie vir elke dag
- Assesseringsriglyne en -vorms

