Anna se verlore droom

Anna se verlore droom

Anna se verlore droom (Afrikaans, Hardcover)

R 90.00

Loot ยท checked 16 days ago

View at Loot
Average
R 90.00
Lowest seen
R 54.00
Highest seen
R 246.00
Last change
-R 11.00
First indexed
01 Aug 2020
Retailer
Loot

Description

Anna het 'n lewendige verbeelding met drome wat vir haar werklik voel. Een oggend word sy wakker en besef dat sy haar droom nie kan onthou nie. Saam met haar hond reis sy deur haar drome op soek na die verlore droom. Hulle ontmoet reuse, vampiere, en 'n herhalende droom. Oplaas vind Anna die antwoord: haar droom was nader as wat sy gedink het. Sy klim weer in die snoesige bed en sien uit na nog interessante drome.