Apokriewe: Ou en Nuwe Testament

Apokriewe: Ou en Nuwe Testament

R 499.00−2%
5.0(3)

rated at Takealot · checked 3 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 40.00 at Loot

Loot sells it for R 459.00. Compare every offer

Average
R 515.00
Lowest seen
R 499.00
Highest seen
R 515.00
Last change
-R 16.00
First indexed
05 Aug 2026
Retailer
Takealot
  • Loot Cheapest

    Apokriewe

    Checked 2 days ago

    R 459.00

    View
  • Takealot This listing

    Apokriewe: Ou en Nuwe Testament

    5.0(3) Checked 3 days ago

    R 499.00

    +R 40.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Naas die 66 boeke wat ons in die Bybel vind, is daar ook ander geskrifte wat uit die tyd van die Ou en Nuwe Testament dateer, naamlik die Apokriewe Boeke. Hierdie verlore boeke uit die Bybelse tyd is in hierdie bundel nuut vertaal in moderne Afrikaans.
Die Apokriewe maak vir lesers die venster oop tot 'n beter begrip van die denk- en leefwêreld van die vroeë Christene en die ou kerkvaders. Dit bied belangrike inligting oor die intertestamentêre tyd en gee antwoorde op vrae waaroor talle Bybellesers wonder. Dit bevat Ou-Testamentiese Apokriewe soos Die Wysheid van Ben Sirag, 1 en 2 Makkabeërs, Tobit en Die Wysheid van Salomo. Die Nuwe Testament sluit boeke soos Die Kindheidsevangelie van Tomas, Die Evangelie van Maria, Die Didagé en Die Openbaring van Paulus in.
In die Apokriewe sal lesers die fassinerende wêreld van die vroeg-Christelike biblioteek ontdek.

Elke boek bied:
- Tydlyne wat die boek histories posisioneer t.o.v. ander belangrike gebeure
- Inligting oor deur wie, waar, wanneer en vir wie die boek geskryf is
- Die waarde van dié spesifieke boek vir Christene vandag
- 'n Lys verwysings wat aandui waar die spesifieke Apokriewe Boek met die Bybel ooreenstem
- Verrykingsblokkies wat die inhoud verhelder en begrippe duidelik maak

What's in the box
1 x Boek