- Average
- R 275.00
- Lowest seen
- R 275.00
- Highest seen
- R 275.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 23 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Liewe Here, ek verstaan nie. Help my. Terwyl Katinka probeer om die dood van haar man te verwerk, dring haar seun se veranderde gedrag uiteindelik tot haar deur. Sy is verslae en geskok deur die besef dat hy vasgevang is in omstandighede wat ook sy lewe kan beëindig.

Wanneer vrees die oorhand kry, wend sy haar tot die Here. Here, U sê vir ons in Jesaja, die wat op U vertrou, kry nuwe krag, hulle vlieg met arendsvlerke. En Here, nou het ons sulke vlerke nodig.

What's in the box
1 X Book