Aristophanes

Aristophanes

Aristophanes - Die Griekse Ou Komedie (Afrikaans, Paperback)

R 10.00

Loot · checked 4 days ago

View at Loot
Average
R 10.00
Lowest seen
R 8.00
Highest seen
R 10.00
Last change
R 0.00
First indexed
11 Sep 2024
Retailer
Loot

Description

Hierdie studie is die eerste van ’n reeds voltooide tweeluik in Afrikaans oor die 44 oud-Griekse dramas wat vir ons in geheel uit die verre Oudheid bewaar gebly het. In hierdie eerste boekdeel word die vroeë, klugtige ontstaan en daarna tegniese ontwikkeling van die oud-Griekse komedie bespreek.

Daarna volg ’n indringende analise van elkeen van die skrywer Aristophanes (ongeveer 448-380 v.C.) se elf komedies.

In Aristophanes se komedies vind ons ’n uiters lagwekkende ontmaskering van die menslike verwaandheid, kleinlikheid en dwaasheid wat die politieke leiers van Athene tydens die Peloponnesiese Oorlog gekenmerk het.

Similar products