Arthur Schopenhauer

Arthur Schopenhauer

Arthur Schopenhauer - Essays Oor Lewenswysheid (Afrikaans, Paperback)

R 220.00

Loot · checked 8 days ago

View at Loot
Average
R 220.00
Lowest seen
R 220.00
Highest seen
R 220.00
Last change
R 0.00
First indexed
27 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Die Duitse filosoof Arthur Schoepenhauer (1788-1860) het 'n groot en belangrike bydrae tot die Westerse denke gelewer. In die gedeeltes van sy geskrifte wat in hierdie boek vertaal is, het hy iets gedoen want min filosowe gewoonlik doen: dit is om te skryf oor daardie ontwykende begrip “lewensgeluk”. Baie van die ander onderwerpe wat hy bespreek in die gedeeltes wat in vertaalde vorm in hierdie werk verskyn, is onderwerpe wat tot die gewone mens spreek, soos die verskillende tydperke van ons lewe, hoe om gemoedsrus te kry, die ydelheid van die najaag van rykdom en sosiale aansien, die rol en betekenis van lyding in ons lewe, die karaktereienskappe van mense weet innerlik ryk is, die wese van skoonheid, wat ander mense van ons dink, eer, roem, die belangrikheid van selfstandige denke, die vertroosting wat die ouderdom ons bied, en die onvernietigbaarheid van ons ware wese deur die dood.

Similar products