Asof Geen Berge Ooit Hier Gewoon Het Nie

Asof Geen Berge Ooit Hier Gewoon Het Nie

Asof Geen Berge Ooit Hier Gewoon Het Nie (Afrikaans, Paperback)

R 283.00

Loot · checked 21 days ago

View at Loot
Average
R 283.00
Lowest seen
R 283.00
Highest seen
R 283.00
Last change
R 0.00
First indexed
16 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Asof geen berge ooit hier gewoon het nie is ’n opwindende en verweefde debuut uit ’n jong digter se pen. Met ’n eietydse en aktuele aanslag skryf Odendaal oor die politiek van verskil in ’n multikulturele samelewing, die natuur en ons ekologiese voetspoor, verganklikheid, menswees, die liefde, asook die onlangse studentepolitiek. Ten einde vra hy: Re mang? Wie is ons? En wie is hulle?