Asterix 18: Caesar Se Lourierkrans

Asterix 18: Caesar Se Lourierkrans

Asterix 18: Caesar Se Lourierkrans (Afrikaans, Paperback)

R 231.00

Loot ยท checked 2 days ago

View at Loot
Average
R 231.00
Lowest seen
R 140.00
Highest seen
R 231.00
Last change
R 49.00
First indexed
26 Jul 2022
Retailer
Loot

Description

Hoofman Allamapstix en sy vrou Margarien gaan kuier vir sy swaer Spoggerix in Lutecia. Allamapstix en Spoggerix kan egter nie help om te wedywer nie en dit loop uit op 'n uitnodiging van Allamapstix: Spoggerix kan 'n bredie wat gekrui is met lourierblare uit Caesar se lourierkrans by hulle kom eet! Dit beteken Asterix en Obelix moet Rome toe om die lourierblare te gaan kry. In Rome verkoop hulle hulself as slawe om naby aan Caesar te kom. Sal hulle met die slaaf Copineenmus kan ooreenkom om die lourierkrans met 'n vinkelkrans te ruil?.