
Asterix die Gallier
Asterix die Gallier (Afrikaans, Paperback)
R 231.00
Loot · checked Today
- Average
- R 231.00
- Lowest seen
- R 140.00
- Highest seen
- R 269.00
- Last change
- -R 38.00
- First indexed
- 01 Apr 2022
- Vendor
- Loot
Dit is die jaar 50 voor Christus. Gallie is geheel en al in Romeinse besit
Geheel en al? Nee! Een dorpie vol ontembare Galliers bied hardnekkig weerstand teen die invaller ... en maak die lewe moeilik vir die Romeinse legioensoldate wat laer trek in die vestingkampe Skinkirum, Aquarium, Hiersitwarum en Casarum...


