
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 52.00
- Lowest seen
- R 52.00
- Highest seen
- R 52.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Met die skerp waarnemingsvermoe eie aan sy skryfwerk bring Pirow Bekker met die bundel alledaagse gegewens opnuut onder die leser se aandag.
Met die skerp waarnemingsvermoe eie aan sy skryfwerk bring Pirow Bekker met die bundel alledaagse gegewens opnuut onder die leser se aandag. Benewens die satiriese gedigte oor die aktuele werklikheid waarvoor Bekker ook bekend geword het, bevat die ses afdelings van die bundel ook mooi liefdesverse, gedigte oor die ouderdom en gedigte oor die verlange van ouers na hul kinders in die vreemde.