
- Average
- R 52.00
- Lowest seen
- R 20.00
- Highest seen
- R 52.00
- Last change
- R 16.00
- First indexed
- 28 Dec 2023
- Vendor
- Loot
n Voelboek, noem die bekroonde digter Johan Marais sy vyfde bundel. By die natuurliefhebber roep dit dadelik assosiasies van n naslaanboek op. En dan, op die opdragblad, asof die digter sy leser doelbewus met hierdie assosiasie wou mislei, waarsku hy in Walt Whitman se woorde: "You must not [
] be too precise or scientific about birds and trees and flowers [
]." Die gedigte bly egter gemoeid met die wetenskaplike benadering tot voels, en hierdie spel van teenstelling en gelykmaking word deur die hele bundel voortgesit.