
- Average
- R 255.00
- Lowest seen
- R 255.00
- Highest seen
- R 255.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 20 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Jou ses gunstelingplaasstories nou in een boek! Stories in hierdie bundel: Gertjie se uitstappie; Hansie vlieg weg!; Manie Muis skrik groot; Boel en Dolla; Ses stoute varkies; 'n Indringer op die plaas.
Jou ses gunstelingplaasstories nou in een boek! Boer Frans se plaas le lekker knus langs 'n klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lees in hierdie pragtige boek met sy kleurvolle illustrasies van al die diere se avonture. Stories in hierdie bundel: Gertjie se uitstappie; Hansie vlieg weg!; Manie Muis skrik groot; Boel en Dolla; Ses stoute varkies; 'n Indringer op die plaas.
What's in the box
1 x Book
