
Baarde, Briewe En Barmhartigheid
Baarde, Briewe En Barmhartigheid (Afrikaans, Paperback)
R 210.00
Loot ยท checked 29 Sep 2026
- Average
- R 163.00
- Lowest seen
- R 143.00
- Highest seen
- R 210.00
- Last change
- R 47.00
- First indexed
- 12 Apr 2019
- Retailer
- Loot
Description
'n Postume versameling van werk uit die geliefde Namibiese jagter-skrywer se pen. Sy persoonlike geskiedenis en herinneringe vloei kleurryk deur sy byna tasbare vertellinge heen. Op kenmerkende Immelman-wyse word verklaar waarom kameelry geen grap is nie, wonder waarom sommiges ryk is of oud word, waarom mans en vroue verskil, terwyl sy histeriese blik op fotoverhale, handleidings en tikfoute die leser sal laat skater.