
Baba Se Eerste Vaardighede
Baba Se Eerste Vaardighede - Ontwikkel Jou Baba se Ontluikende Vaardighede met Kreatiewe Speletjies (Afrikaans, Paperback)
R 99.00
Loot · checked Yesterday
- Average
- R 109.00
- Lowest seen
- R 99.00
- Highest seen
- R 109.00
- Last change
- -R 10.00
- First indexed
- 03 Jan 2023
- Retailer
- Loot
Description
Die belangrikheid van speel vir babas kan moeilik oorskat word dit is die grondslag van alle leer. Jou baba se eerste en beste speelmaat is jy, en al wat jy hoef te doen om 'n vaardigheid te help ontwikkel, is om jou deur jou baba te laat lei. Hierdie is die goue en onverbreekbare reel vir kinderontwikkeling. Hierdie boek lei jou stap vir stap deur jou baba se eerste paar maande en bevat waardevolle wenke, asook prettige aktiwiteite om jou te help om jou baba se vaardighede so veel moontlik gedurende hierdie tyd te ontwikkel.
