Bastian Blom: Gillende Geraamte : Boek 2

Bastian Blom: Gillende Geraamte : Boek 2

R 145.00

Takealot · checked 21 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 4.00 at Loot

Loot sells it for R 141.00. Compare every offer

Average
R 145.00
Lowest seen
R 145.00
Highest seen
R 159.00
Last change
-R 14.00
First indexed
08 Oct 2024
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank ’n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van ’n groot ou huis geleë. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping. Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank ’n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van ’n groot ou huis geleë. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping.

Bastian versamel graag vreemde goed, soos: valstande, ou brille, posseëls met vlermuise op, (Hy het nog net dertien – daar is nie baie seëls met vlermuise op nie.) skilderye van katte, (Hiervan hou Cheddar, sy troetelrot, glad nie.) porselein-uile en boeke met spookstories. Die vreemde en fantastiese goed in die antiekwinkel lei Bastian en sy vriendin Lindi keer op keer na allerlei ongelooflike avonture!

What's in the box
1 x Book