Bekkies Se 'Ding' Met Die Volstruis

Bekkies Se 'Ding' Met Die Volstruis

Bekkies Se 'Ding' Met Die Volstruis - En Ander Stories (Afrikaans, Paperback)

R 294.00

Loot · checked 27 Sep 2026

View at Loot
Average
R 239.00
Lowest seen
R 239.00
Highest seen
R 294.00
Last change
R 55.00
First indexed
15 Apr 2022
Retailer
Loot

Description

Dit gons op Vleesbaai ná Bekkies se “ding” met die volstruis. Waar het jy nou al van so iets gehoor? Geen wonder die assuransie-assessor wil glad nie Bekkies se storie glo nie …

In hierdie rubriekbundel vervat Pienaar stories oor sy gemeenskap en familie, die omgewing, historiese figure en bekendes, asook stories geïnspireer deur sy regsagtergrond.

Pienaar se skryfwerk getuig van ’n fyn sin vir humor, ’n uitstekende mensekennis en ’n wye belangstellingsveld. Die perfekte boek om aan die einde van ’n lang dag mee te ontspan.