
- Average
- R 209.00
- Lowest seen
- R 209.00
- Highest seen
- R 209.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 07 Sep 2026
- Vendor
- Loot
Wat sal jy doen as jou lewe skielik op sy kop gedraai word en jy voel dinge sal nooit weer “normaal†wees nie? In sy stadskool draai Ben se lewe om krieket. Hy is saam met sy grootouers op die plaas gestort en weet niks van vee of weiding nie. En wanneer sal hy sy ouers weer sien? Ben en sy beste vriend Alvin het groot verwagtinge gehad vir hul graad 7-jaar. Maar geleidelik begin Ben verby sy huidige omgewing kyk.
