Ben

Ben

Ben (Afrikaans, Hardcover)

R 241.00

Loot · checked 10 days ago

View at Loot
Average
R 241.00
Lowest seen
R 241.00
Highest seen
R 241.00
Last change
R 0.00
First indexed
16 Sep 2026
Retailer
Loot

Description

Ben is ’n Indiaan, skatsoeker en kaskarbestuurder. Ben is sommer enigiets wat hy wil wees. En sy troeteldierskilpad gaan oral saam. Of hulle nou as dapper Indiane (skelmpies) Ben se ouboet se boomhuis gaan verken, of in die spruitjie gaan toets of Meneer Skillie nie dalk vinniger in die water is as op land nie ... Enige uitstappie is pret, en ’n wereld van avonture wag op hulle. Die stories is vanuit die seuntjie se perspektief vertel en is hartlik en snaaks.

Similar products