
Best Books Studiewerkgids: Lien se Lankstaanskoene Gr 12 Eerste Addisionele Taal
Best Books Studiewerkgids: Lien se Lankstaanskoene Gr 12 Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Loot · checked Today
- Average
- R 180.00
- Lowest seen
- R 159.00
- Highest seen
- R 206.00
- Last change
- -R 17.00
- First indexed
- 10 Jun 2022
- Vendor
- Loot
Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe roman? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Lien se lankstaanskoene, die voorgeskrewe roman vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die roman word hierin gedek – in taal wat leerders verstaan.
Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die roman verwys.
Wat maak ons studiewerkgidse anders?
Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.
Inhoud van hierdie studiewerkgids
• Volledige hoofstukopsommings in Afrikaans sowel as bondige opsommings in Engels.
• Onderrigvrae oor feite en begrip (met ’n variasie stelwyses asook denkvlakke wat by die antwoorde aangetoon word).
• Praktiese voorstelle vir mondelinge sowel as kort stelwerkstukke.
• Skryfhulp vir vraestel 3 deur uitvoerbare mini-skryfoefeninge.
• ’n Maklike hersieningsvasvra.
• ’n Omvattende lys van woorde en idiomatiese uitdrukkings met hulle Engelse ekwivalente.
Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Lien se lankstaanskoene, die goedgekeurde voorgeskrewe roman vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal. ’n Volledige antwoordstel is verkrygbaar by www.bestbooks.co.za.

Loot
Best Books Studiewerkgids: Verskuns Vir Eerste Addisionele Taal Gr 12

Takealot
Studiewerkgids: Lien se lankstaanskoene : Graad 12
4.8(6)
Loot
X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 11

Takealot
Betower : Gr 10: Drama : Eerste addisionele taal
4.4(8)
Loot
Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal en Leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Loot
X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Die Kind: Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 10

Loot
Bestbooks Studiewerkgids: Droomdelwers Gr 11 Huistaal

Loot
X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegids Die Kruppel Engel: Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Graad 11

Loot
Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal

Loot
Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal

Loot
Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal

Loot