Bientang

Bientang

R 219.00
4.5(2)

rated at Takealot · checked 7 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 163.76
Lowest seen
R 135.00
Highest seen
R 235.00
Last change
-R 16.00
First indexed
06 Dec 2023
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Bientang

    4.5(2) Checked 7 days ago

    R 219.00

    View
  • Loot

    Bientang

    Checked 2 days ago

    R 246.00

    +R 27.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Van Bientang het net die naam van restaurant in Hermanus oorgebly. Wie wás sy? Danksy historiese geskrifte en oorlewerings verskyn buitelyne om Bientang vir oomblikke byna binne bereik te bring. Die toonaard van die bundel is egter verlies oor verlede wat geen spoor laat in die opgeskryfde geskiedenisse van die land nie.
Van Bientang het net die naam van restaurant in Hermanus oorgebly: Bientang's Cave, asook weggooi-opmerking: die laaste Strandloper. Uit hierdie gegewens sny die digter se verbeelding spoor in kontra-epos. Wie was Bientang? Te midde van historiese geskrifte, kontemporêre angste en oorlewerings verskyn buitelyne om haar vir oomblikke binne bereik te bring. Die toonaard van die bundel is egter verlies oor verlede wat geen spoor laat in die opgeskryfde geskiedenisse van die land nie.