
Bitterbosbende
Bitterbosbende - Die Geheim Van Die Nuwe Hoof (Afrikaans, Paperback)
R 194.00
Loot · checked Today
- Average
- R 142.00
- Lowest seen
- R 125.00
- Highest seen
- R 194.00
- Last change
- R 52.00
- First indexed
- 13 Apr 2022
- Retailer
- Loot
Description
Kurt, sy suster Nieke en hul maats is in Gr 5 in Laerskool Bitterbos, en bly in die koshuis. Die nuwe skoolhoof waai soos 'n yskoue onweerswind by die eerste saalbyeenkoms in. Daar's 'n NW-taak wat moet klaarkom, as groepwerk! Toe Kurt-hulle se idee vir 'n sonkrag-oondjie TE goed werk en hulle 'n mini-ontploffing in die vierkant veroorsaak, word hulle na die hoof se kantoor ontbied - met verrassende gevolge . . .