Blitz wiskunde

Blitz wiskunde

Blitz wiskunde (Afrikaans, Paperback)

R 122.00

Loot · checked 23 days ago

View at Loot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 122.00
Lowest seen
R 122.00
Highest seen
R 122.00
Last change
R 0.00
First indexed
26 Sep 2026
Retailer
Loot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Blitz wiskunde is 'n manier om die rekenkundige vermoens van 'n jong leerder se brein te ontwikkel. Elke titel in die reeks fokus op die ontwikkeling van wiskundige oplossingstrategiee, en die vaslegging van daardie vaardighede deur oefening. Blitz wiskunde is gevul met baie verskillende aktiwiteite wat die leerproses vars en interessant hou, en wat so ontwerp is dat dit hierdie leerproses maklik maak. Leerders sal vind dat Blitz wiskunde n genotvolle manier bied om hulle vermoens om hoofrekene te doen, te bevorder. Dit verbeter syfervaardighede en ontwikkel 'n aanleg vir wiskunde in die algemeen.

Similar products