
Bloed Op die Duine en Ander Verhale
Bloed Op die Duine en Ander Verhale (Afrikaans, Paperback)
R 241.00
Loot · checked 3 days ago
- Average
- R 191.00
- Lowest seen
- R 191.00
- Highest seen
- R 241.00
- Last change
- R 50.00
- First indexed
- 04 Jan 2023
- Retailer
- Loot
Description
Doc Immelman is alombekend vir sy avontuur- en jagverhale. Erns Grundling noem hom “Namibië se eie Hemingway”. Bloed op die duine en ander verhale is ’n keur uit sy kortverhale wat tussen 1955 en 1963 in Die Huisgenoot en Die Brandwag verskyn het. Die bundel sluit verder die novelle “Koms dans, Klaradyn” in, wat oorspronklik in ’n Seisoen vir Romanse (1966) verskyn het.