Bloed Spoor

Bloed Spoor

Moord word 'n gevaarlike speletjie

R 285.00

Takealot · checked 10 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Save R 68.00 at Loot

Loot sells it for R 217.00. Compare every offer

Average
R 285.00
Lowest seen
R 285.00
Highest seen
R 285.00
Last change
R 0.00
First indexed
22 Sep 2026
Retailer
Takealot
  • Loot Cheapest

    Bloedspoor

    Checked 22 days ago

    R 217.00

    View
  • Takealot This listing

    Bloed Spoor

    Checked 10 days ago

    R 285.00

    +R 68.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

BLOEDSPOOR: Irma Mulder is 'n erkende oorlogjoernalis. Sy verhuis terug na Suid-Afrika ná 'n bomaanval wat die lewe van een van haar kameramanne geëis het. Nou woonagtig in 'n klein toeristedorp, Nelspruit, skryf sy vir die plaaslike koerant. Sy is onvergenoeg met die meer alledaagse nuusberigte waarheen haar redakteur haar stuur. Sy dreig dat sy sal bedank na 'n onderonsie met hom. Eensklaps word Irma by ? moord ingesleep. Die moordenaar betrek haar by elke daaropvolgende moord en speel 'n gevaarlike speletjie met haar en die polisie. Hoewel Irma alles in haar vermoë doen om die moordenaar te keer, is sy telkens te laat en raak dinge om haar vinnig donker. Terwyl die polisie haar onder beskerming sit, weet sy dat hulle haar wil blameer vir die moorde.

Ten einde haar eie onskuld te bewys, moet Irma nie net die polisie ontglip nie, maar ook die moordenaar wat haar fyn dophou. Hierdie keer weet sy dat sy nie net die sleutel tot alles is nie, maar ook dat sy die volgende slagoffer moet wees. Hoe lank sal dit neem voor sy besef wie die moordenaar is?

Gaan sy suksesvol wees om die volgende moord te stop?

Sal die polisie daarin slaag om die reeksmoordenaar vas te trek voordat dit te laat is?

BLOEDSPOOR voldoen aan alles wat ? mens verwag van ? moordverhaal; goeie spanningslyn, intriges wat die leser aan die raai hou en ? ontknoping wat heeltemal verras.

What's in the box
1 x Paperback Book