- Average
- R 215.00
- Lowest seen
- R 215.00
- Highest seen
- R 215.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 10 Jul 2026
- Vendor
- Takealot
Inspekteur Adriaan Kruger en Karien is baie gelukkig met hulle relatief rustige lewe op die dorpie Overberg: sy verwag hulle tweeling en hy word tot kaptein bevorder. Maar twee misdade stuur skokgolwe deur die gemeenskap: die aanval op 'n jong meisie, en dít wat lyk na 'n bloedige gesinsmoord. En soms wil dit lyk of daar 'n verband is tussen dié twee misdade . . .
Prices come from our last check of each retailer. Follow a link for the live price.
