
Blou is nie 'n Kleur nie
Blou is nie 'n Kleur nie (Afrikaans, Paperback)
R 199.00−14%
Loot · checked 27 Sep 2026
- Average
- R 232.00
- Lowest seen
- R 199.00
- Highest seen
- R 233.00
- Last change
- -R 33.00
- First indexed
- 27 Feb 2025
- Retailer
- Loot
Description
Na die ongeluk drie jaar gelede val die oënskynlik gelukkige Vorster-gesin se lewens uitmekaar. Carin Krahtz sny met presisie deur die lewens van elk van die gesinslede met skerpsinnige dialoog en temper die verhaal met humor. Hierdie is nie 'n wroegroman nie, maar 'n nugtere kyk na die lewens van 'n gesin wat verbrokkel en verswelg word deur voorstedelike angs en ander bagasie.