
2 offers · 2 retailers
Best price PriceFind tracks
No other tracked retailer beats this price. Compare every offer
- Average
- R 86.00
- Lowest seen
- R 86.00
- Highest seen
- R 86.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 22 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
'n Ingetoe en helder roman wat deur JM Coetzee aangeprys word vir die teerheid en lakonieke humor waarmee dit geskryf is.
Helmer se pa is sterwend en vir die eerste keer in sewe-en-dertig jaar word daar nie meer bevele geblaf op die plaas op die koue, nat Nederlandse platteland nie. Helmer dra sy pa na die boonste verdieping van die plaashuis waar hy sy siekbed moet deurbring en word vir die eerste keer gekonfronteer met 'n kans om wraak te neem. Dit word egter 'n kans om homself te leer ken en te doen wat sy hart vir hom voorskryf.