Bobbob die Robo-Meerkat en die Brandbekbobotie
R 149.00
Takealot · checked 12 days ago
- Average
- R 159.00
- Lowest seen
- R 149.00
- Highest seen
- R 159.00
- Last change
- -R 10.00
- First indexed
- 21 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Terwyl Ali, Mieke en Lena lourierblare teen Tafelberg soek, kom hulle op ? gloeiende oranje klippie af. Daar hoog bo Kaapstad ontmoet hulle vir BOBBOB, en so begin ? opwindende avontuur deur die Moederstad. In sy Wes-Kaapse avontuur ontdek BOBBOB nóg vreemde gewoontes van die aardbewoners. Maar dan is daar 'n glipsie in die Bo-Kaap . . . 'n bobotie wat warmer is as ? kaboem-krater! BOBBOB en die kinders is vasgevang in ? vuurwarm brandbekkompetisie wat lesers se oë gaan laat traan van die lag.
