
Boeket
’n Keur van moderne Nederlandse verhale
R 105.00
Takealot · checked 15 days ago
- Average
- R 105.00
- Lowest seen
- R 105.00
- Highest seen
- R 105.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 26 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Boeket
verwys sowel in Afrikaans as Nederlands na n ruiker blomme óf die geur van goeie wyn. In die gees van dié woord bied die samestellers aan die Suid-Afrikaanse leser n keur van verhale deur van die beste Nederlandse skrywers ná die Tweede Wêreldoorlog.