
Boereplaas Uitbreidingstel 2
Aanhansel (Boereplaas Bordspel)
R 189.00
4.9(96)
View at Takealot rated at Takealot ยท checked Today
- Average
- R 189.00
- Lowest seen
- R 128.00
- Highest seen
- R 209.00
- Last change
- R 10.00
- First indexed
- 13 Nov 2019
- Vendor
- Takealot
Die Boereplaas Uitbreidingstel 2 het 'n lekker klomp addisionele speelkaartjies wat saam met die oorspronklike Boereplaasstel gespeel kan word, en/of saam met Uitbreingstel 1 gespeel kan word. Dis snaakser, lei tot meer interaksie tussen spelers en dis meer onvoorspelbaar. Soos gewoonlik is oom Sakkie weer besig met al sy streke en gaan spelers se geduld voorwaar getoets word.
What's in the box
Speelkaarte: 72 speelkaarte
Ander: Geld note