Bos

Bos

Malan Steyn

R 129.00−17%

Takealot · checked Yesterday

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 158.36
Lowest seen
R 115.00
Highest seen
R 160.00
Last change
-R 26.00
First indexed
24 Jul 2022
Retailer
Takealot
  • Takealot Cheapest

    Bos

    Checked Yesterday

    R 129.00

    View
  • Loot

    Bos

    Checked Today

    R 220.00

    +R 91.00

    View

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Hierdie drama handel oor tien tieners in 'n bos by 'n oorlewingskamp waar spoke, hormone, groepsdruk en goggas die senuwees behoorlik laat knyp. KAMP KOERSHOU is nie vir sissies nie. Want grootword is nie "lekker" nie. Grootword is pyn. En "verwonding".

Die tien jeugdiges vertrek op 'n oorlewingskamp, in 'n bos, onder toesig van 'n paramilitaire instrukteur. Dit is hulle rite of passage sodat hulle weerbaar ? paraat! ? die grens na volwassenheid kan oorsteek. Maar hoe hou jy koers as jy nie weet waarheen jy wil gaan nie?

Die toneelstuk is in 2012 by die KKNK opgevoer met regie deur Marthinus Basson en Stian Bam in die hoofrol.

What's in the box
1 x Book

Similar products