Breinspeletjies vir slimkoppe

Breinspeletjies vir slimkoppe

Ronel Barkhuysen

R 229.00−15%

Takealot · checked 10 days ago

View at Takealot
Average
R 275.00
Lowest seen
R 229.00
Highest seen
R 275.00
Last change
-R 46.00
First indexed
20 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

Breinspeletjies vir slimkoppe bevat 20 bord- en breinspeletjies wat kinders stimuleer deurmiddel van beweging!
Die speletjies kom saam met handleiding met kort stories en instruksies vir beweging. Kinders kan uitsien na beter konsentrasie, geheue en logiese vaardighede!
Hierdie stel bied reeks voordele, insluitend:
-Verbetering van aandag, analitiese denke, liggaamsbalans,handskrif, breinaktiwiteit, leer- en leesspoed;
-Ontwikkeling van taktiese (aanraak) en vestibul re (luister)sintuie, logiese denke, geheue, skryf, wiskundige, organisatorieseen fonologiese vaardighede;
-Versterking van nek-, bo-bors- en skouerspiere;
-Oefening van hand-oog en hand-voet ko rdinasie, middellynkruising en ko rdinering van laterale beweging;
-Verhoogde kreatiwiteit;
-Help met ADD, ADHD en disleksie.
xDie stel is ook beskikbaar in Engels: My First Brain BoostBoard Games.

What's in the box
1 x Breinspeletjies vir slimkoppe