
Breuk Onder Die Uile
Breuk Onder Die Uile (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)
R 220.00
Loot · checked 5 days ago
- Average
- R 220.00
- Lowest seen
- R 139.00
- Highest seen
- R 292.00
- Last change
- -R 37.00
- First indexed
- 12 Aug 2022
- Retailer
- Loot
Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.
Description
Wat niemand ooit sou glo nie, het toe wel gebeur: 'n skeuring onder die Uile-geledere. Berrie is die een wat uit die hegte kringetjie wegbreek het. Met krieket kan hy en Philip nog saam speel sonder om werklik saam te werk. Maar toe breek die rugbyseisoen en daardie belangrike naelbyterwedstryd teen Excelsior aan.