
Briewe Van W.E.G. En N.P. Van Wyk Louw 1941-1970
Briewe Van W.E.G. En N.P. Van Wyk Louw 1941-1970 (Afrikaans, Hardcover)
R 325.00
Loot · checked Today
- Average
- R 325.00
- Lowest seen
- R 267.00
- Highest seen
- R 499.00
- Last change
- -R 174.00
- First indexed
- 25 Jun 2024
- Vendor
- Loot
n Versameling briewe van die broers W.E.G. en N.P. van Wyk Louw. Die briefwisseling tussen Van Wyk en W.E.G. Louw vanaf 1941 tot met Van Wyk Louw se dood in 1970 strek oor 'n periode van bykans dertig jaar. Die korrespondensie tussen die twee broers, waarby ook enkele briewe van Truida Louw aansluit, beslaan 'n totaal van 226 briewe, poskaarte en telegramme en foto's ingesluit.
