Caesar se Geskenk : Boek 21

Caesar se Geskenk : Boek 21

René Goscinny

R 189.00

Takealot · checked 3 days ago

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 189.00
Lowest seen
R 189.00
Highest seen
R 189.00
Last change
R 0.00
First indexed
23 Sep 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Toe legioensoldaat Romeomontagus by Caesar die titelakte kry van 'n Galliese dorpie in Armorica, verruil hy die dorpie aan die herbergier Ortopedix as betaling vir sy drankrekening. Ortopedix is baie opgewonde om te trek na die dorpie wat hy gekoop het.

Maar toe hy, sy vrou Aspirien en dogter Corenza daar aankom, rol hoofman Allamapstix van die lag oor die dorpie wat Caesar kwansuis verkoop het ...

What's in the box
1 x Book