
CAPS Perfek
CAPS Perfek - CAPS (Afrikaans, Paperback, School ed)
R 189.00
Loot · checked Today
- Average
- R 189.00
- Lowest seen
- R 121.00
- Highest seen
- R 189.00
- Last change
- R 39.00
- First indexed
- 10 Jun 2022
- Vendor
- Loot
Blonde hare ... Helderblou oe ...'n Skitterwit glimlag ...Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek? Julia, sy beste vriendin, het n plan ... Agterin die KABV-goedgekeurde skooluitgawe van hierdie gewilde boek verskyn opsommings, opwindende, uitdagende pre- en postlees-aktiwiteite en volledig uitgewerkte vrae en antwoorde wat aan die KABV-riglyne voldoen.

