Chakalaka uit 'n blikkie

Chakalaka uit 'n blikkie

R 205.00

Takealot · checked Yesterday

View at Takealot

2 offers · 2 retailers

Best price PriceFind tracks

No other tracked retailer beats this price. Compare every offer

Average
R 205.00
Lowest seen
R 205.00
Highest seen
R 205.00
Last change
R 0.00
First indexed
10 Oct 2026
Retailer
Takealot

Each price is from PriceFind's last check of that retailer. Follow the link for the live price.

Description

Wanneer Helena se vervreemde pa toevallig by haar ma se werkplek inloop en sy besluit om hom vir onderhoud te dagvaar, dui 'n bloedtoets aan dat Helena nie een van hulle se dogter is nie - sy is met geboorte omgeruil. Die nuus verpletter haar ma, Jolene, wat 'n sukkelbestaan voer en hul verhouding ly erg skade. Nadat Helena en Jolene vir die soveelste keer in 'n woordewisseling betrokke is, kontak Jolene vir Carina Hoffman, Helena se "regte" ma, om haar te neem om by hulle te bly. Helena word eensklaps verplaas van die gehawende wendyhuis op die plot na die privaat skool en allerhande luukses by haar "regte" gesin. Sy kry alles wat haar hart begeer. Wanneer haar nuwe gesin se lewens skielik verander, besef Helena dat sy selfs nie in hierdie idilliese bestaan aan die werklikhede van die lewe kan ontsnap nie.

What's in the box
1 x Book