Childrens Book - 77 Bybel Onthou-Verse Vir Kinders (Sagteband)

Childrens Book - 77 Bybel Onthou-Verse Vir Kinders (Sagteband)

R 125.00

Takealot ยท checked Today

View at Takealot
Average
R 125.00
Lowest seen
R 125.00
Highest seen
R 125.00
Last change
R 0.00
First indexed
19 Oct 2024
Retailer
Takealot

Description

Kinders tussen 5 en 8 jaar sal dit geniet om op hierdie prettige manier 77 sleutelteksverse in die Bybel te memoriseer. Hulle lees eers die teksvers, dan skryf hulle dit neer en dan kleur hulle die pragtig ontwerpte teksvers in. Herhaling is die sleutel tot memorisering en hierdie maklik-om-te-gebruik hulpmiddel sal ouers en Sondagskoolonderwysers help om die saad van die Skrif in kinderharte te saai. Ideaal vir Sondagskool of Christelik-gebaseerde tuisonderrig.

Language: Afrikaans
Publisher: Christelike Uitgewersmaatskappy
Format: Paperback
Audience: Kids
Pages: 160

What's in the box
1 x 77 Bybel Onthou-Verse Vir Kinders (Sagteband)

Similar products