Childrens Book - Adam en Eva in die Tuin - Ek Kan Lees (Sagteband)

Childrens Book - Adam en Eva in die Tuin - Ek Kan Lees (Sagteband)

R 105.00

Takealot · checked 9 days ago

View at Takealot
Average
R 105.00
Lowest seen
R 105.00
Highest seen
R 105.00
Last change
R 0.00
First indexed
25 Sep 2026
Retailer
Takealot

Description

Daar is soveel voordele daaraan verbonde om saam met klein kindertjies te lees. Lees verskaf die boustene vir taalvaardigheid, stimuleer die verbeelding en help kinders om van die wêreld om hulle te leer. Om vir 'n kind te lees is 'n ervaring wat 'n lewenslange liefde vir lees en leer bevorder.

In die Ek kan lees!-reeks se beginnersvlak word 3- tot 6-jariges bekendgestel aan die wonderlike wêreld van lees met geloofsgebaseerde stories om hulle te lei om God se Woord lief te hê.

In Adam en Eva in die Tuin leer kinders van alles wat God gemaak het - alles wat so perfek was! Maar toe gebeur daar 'n slegte ding. Hoe kan dinge ooit weer regkom?

Die eenvoudige taalgebruik, woordherhaling en kleurvolle illustrasies in hierdie boekie is ideaal vir saamlees-tyd saam met jou kleinding.

  • Ontwikkel kinders tussen 3 en 6 jaar se leesvaardighede en wakker terselfdertyd hulle geestelike ontwikkeling aan.
  • Die eenvoudige taalgebruik, woordherhaling en kleurvolle illustrasies in hierdie boekie is ideaal vir saamlees-tyd saam met jong kinders.

Sub Category : Kinders / 3-6 Jaar

Size : 210 mm x 150 mm x 4 mm

What's in the box
1 x Childrens Book - Adam en Eva in die Tuin - Ek Kan Lees (Sagteband)