Childrens Book - Klein Beertjie Ontdek God se Skepping - Sagteband
Takealot · checked Today
- Average
- R 115.00
- Lowest seen
- R 115.00
- Highest seen
- R 115.00
- Last change
- R 0.00
- First indexed
- 20 Sep 2026
- Retailer
- Takealot
Description
Het jou kind jou al ooit gevra waar diere vandaan kom, of hoekom daar wolke in die lug is? Trek jou kleinding nader en vertel vir hom of haar hoe God die lug, see, berge, strande en alles in die heelal geskep het!
In Klein Beertjie ontdek God se skepping vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie hoe God alles in die heelal geskep het soos Genesis 1 ons leer. Ontdek saam met Klein Beertjie hoe God die leë wêreld vol lewe gemaak het - en selfs klein beertjies net soos hy geskep het.
Hierdie boek is ideaal vir 3- tot 6-jariges en leer hulle meer oor die wonder en doel van God se skepping.
Dit bevat ook vrae aan die einde oor die verhaal en idees oor hoe 'n mens meer hieroor in die Bybel kan leer.
Bevat vrae oor die tema van die boek en idees oor hoe 'n mens meer hieroor in die Bybel kan leer.
Vier die skeppingsverhaal in Genesis 1.
Help kinders tussen die ouderdomme 3-6 om die wonder en doel van God se ontwerp te geniet.
Sub Category : Kinders / 3-6 Jaar
Size : 196 mm x 196 mm x 3 mm
What's in the box
1 x Childrens Book - Klein Beertjie Ontdek God se Skepping - Sagteband
Similar products
Takealot
Childrens Book - Klein Beertjie Sê vir God Dankie (Sagteband)
Takealot
Childrens Book - Klein Beertjie Leer Oor Liefde (Sagteband)
Takealot
Childrens Book - Klein Beertjie Leer Van Paasfees - Sagteband
Takealot
Childrens Book - Klein Beertjie Leer Om Te Deel (Sagteband)
Takealot