Christine le Roux Keur 10
Christine le Roux Keur 10 (Afrikaans, Paperback)
R 295.00
Loot · checked Today
- Average
- R 273.00
- Lowest seen
- R 250.00
- Highest seen
- R 295.00
- Last change
- R 22.00
- First indexed
- 05 Dec 2024
- Retailer
- Loot
Description
Keur 10 van dié gewilde liefdesverhaalskrywer sluit drie bekoorlike verhale in: Die glasappel is ’n heerlike roman waarin humor en eksentrisiteit sjarmant verweef is.
In Die blou uur besef Klarissa du Toit dat haar man se werk besig is om ’n wig tussen hulle in te dryf, maar is ’n toekoms sonder hom wat sy werklik wil hê?
En in Die groen maan kom die protagonis voor die eeueoue probleem te staan: Besluit jy met jou hart of jou kop wanneer dit kom by die liefde?